Wildrit - Game Drive in Afrikaans


4.6 ( 9946 ratings )
Referencia Educación
Desarrollador HPH Publishing
14.99 USD

Wildrit is die Afrikaanse weergawe van die baie suksesvolle Game Drive app. Leer oor al die diere van die oostelike laeveld dele van Suid Afrika met pragtige fotos, leersame inligting en interaktiewe raaisels en inligting.